Kopskuif Dawie Smith

ISBN: 9780986990762

Published: June 2011

Paperback

296 pages


Description

Kopskuif  by  Dawie Smith

Kopskuif by Dawie Smith
June 2011 | Paperback | PDF, EPUB, FB2, DjVu, talking book, mp3, RTF | 296 pages | ISBN: 9780986990762 | 4.29 Mb

Dawie Smith is wyd bekend as n baanbreker in die wetenskaplike fundering en uitbouing van persoons- en verhoudingsontwikkeling. Hy was die stigter van universiteitsgrade in Persoonlike, Interpersoonlike en Professionele Leierskap aan die RAU enMoreDawie Smith is wyd bekend as n baanbreker in die wetenskaplike fundering en uitbouing van persoons- en verhoudingsontwikkeling. Hy was die stigter van universiteitsgrade in Persoonlike, Interpersoonlike en Professionele Leierskap aan die RAU en later die Universiteit van Johannesburg.

Hy bied publieke en korporatiewe kursusse aan in persoonsontwikkeling, temperamentontleding, totale welstand, spanbou, huweliks- en gesinsverryking en vele meer. n Reeks praatjies wat Dawie Smith saam met Minnette Dempsey in 2010 oor RSG aangebied het, het soveel belangstelling uitgelok dat dit aanleiding gegee het tot die samestelling van hierdie boek. Meer as 1 000 eposse is in die proses persoonlik beantwoord. Elkeen van ons moet daagliks keuses maak.

Hierdie inspirerende boek is die resultaat van Dawie Smith se jarelange navorsing in leierskapontwikkeling. Jy sal jouself en ander leer ken aan die hand van agt lewensorientasies. Elkeen van hierdie Kopskuifhoofstukke bied n hartsboodskap van hoop en persoonlike verryking.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Kopskuif":


biozamrazarki.expbooks1000.site

©2012-2015 | DMCA | Contact us